Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor 'n seun wat gebore is met die urine-opening onder die penis en testikels. Hy het reeds 'n operasie gehad om dit te herstel, maar dit was nie suksesvol nie, en die ouers is nou bang dat 'n tweede operasie ook nie suksesvol sal wees nie.