Intussen met EloiseIntussen met Eloise

His Hands Ministries help mense in nood in Durban

View descriptionShare
Elke jaar span Winterhoop en luisteraars kragte saam om kwesbare mense in ons gemeenskappe te help. Winterhoop samel al 23 jaar lank voedsel, klere en komberse in vir haweloses. Die hoof van Durban Middestad Bediening en His Hands Ministries, dr. Hennie Combrink, vertel van His Hands se betrokkenheid by die Winterhoop-projek.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Intussen

    529 clip(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 530 clip(s)