Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Higiëne: Die belangrikheid van hande was

View descriptionShare
 
Basiese higiëne is een van die boustene van gesondheid, wat nie net ons liggame beskerm nie, maar ook ons selfbeeld, waardigheid en lewensgehalte beïnvloed. Suster Hennelie Moller is ’n ervare vroedvrou wat mense begelei deur verskillende fases van hulle gesondheidsreis. Sy het ‘n passie vir gesondheidvoorligting. Sy verduidelik wat basiese handwashigiëne is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,175 clip(s)