Heinrich Benjamin het meer as 'n dekade se ervaring in traumabestuur. Hy is die voormalige hoof van die sielkundige dienste vir die Suid-Afrikaanse Polisie en die Departement van Korrektiewe Dienste. Hy praat oor kinders wat nie dieselfde ouers het nie, al word hulle in dieselfde huis groot.