Die mens binne die liggaam (Deel 2)

View descriptionShare
 

Intussen

Meer inligting volg.
1,329 clip(s)
Loading playlist
Marinda Engelbrecht neem ons op ’n baie persoonlike reis deur die ervaring van iemand wat met obesiteit leef - die gevoelens, die selfbeeld en die dinge wat mense van buite af nie noodwendig raaksien nie. Dit is ’n eerlike gesprek oor wat dit beteken om jouself te probeer aanvaar wanneer jy lankal nie meer gemaklik in jou eie vel voel nie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,330 clip(s)