Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Die man agter Tollie Parton

View descriptionShare
Wynand Kotze is ‘n kunstenaar wat uit ’n konserwatiewe gemeenskap kom, en steeds kies om opvallend te wees. As fopdosser en Tiktok-sensasie is hy bekend as Tollie Parton. Hy het grootgeword in Vanrhynsdorp, was hoofseun, en is nou ‘n toonaangewende Afrikaanse fopdosser – ’n kombinasie wat somtyds verwarring veroorsaak.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,097 clip(s)