Die Fluitjie-veldtog teen misdaad

 

Intussen

Meer inligting volg.
1,353 clip(s)
Loading playlist
Misdaad kan ’n mens se gevoel van veiligheid in jou eie omgewing wegneem. Selfs iets so eenvoudig soos om in jou buurt te stap, kan jou twee keer laat dink. Maryna Biggs Gleave het besluit om nie net die probleem te aanvaar nie, maar met ’n eenvoudige idee vorendag te kom - The Whistle Campaign. Die gedagte is dat ’n fluitjie ’n herkenbare noodsein kan word, sodat mense in ’n gemeenskap weet wanneer iemand hulp nodig het, en hoe hulle veilig daarop kan reageer.