Carina Stander is die skrywer van RSG se aandboekvoorlesing, Die Waterplek: Gabriëllië. Sy is in Maart 2025 met borskanker gediagnoseer, twee weke voor haar man ‘n hartoperasie moes ondergaan. Eloise Cupido gesels met Carina oor haar reis met kankerbehandeling.