Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Borsvoeding in die werkplek (Deel 2)

View descriptionShare
 
Die Wêreldgesondheidsorganisasie beveel aan dat babas vir die eerste ses maande uitsluitlik geborsvoed word. Maar vir baie ma’s eindig kraamverlof reeds ná vier maande, en dan begin die moeilike balanseertoertjie tussen werk en borsvoeding. Hoewel Suid-Afrika riglyne het wat borsvoedende werknemers ondersteun, is die werklikheid in baie werkplekke heel anders. Ons praat met Caréne Joubert, ‘n geregistreerde dieetkundige, gesertifiseerde laktasiekonsultant en stigter van Bump to Babe, oor hoe om die werkplek meer borsvoedingvriendelik te maak.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,258 clip(s)