Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Boeties wen groot met geestesgesondheid-toep

View descriptionShare
Gerthyo en Wilando Ferreira is twee broers van Pretoria. Hulle was voorheen albei in die Hoërskool Waterkloof, waar Wilando tans in Graad 11 is. Gerthyo is 'n eerstejaarstudent aan die Universiteit van Pretoria in meganiese ingenieurswese. Hulle het in 2022 ’n EXPO-skoolprojek gedoen waarvoor hulle as nasionale wenners aangewys is. Hulle is genomineer om Suid-Afrika in 2023 in Spanje te verteenwoordig, waar hulle aangewys is as die algehele internasionale wenner. Hulle het ook die toekenning ontvang vir die beste navorsingsprojek in die sielkundige wetenskappe.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Intussen

    431 clip(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 432 clip(s)