Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Boelies is oral 8 September 2025

View descriptionShare
Boelies kom deesdae orals voor, nie net meer op die skoolgrond nie. Dit kan diep emosionele en selfs fisiese gevolge hê. Soms is dit selfs die omroepers en personeel van RSG wat vir die kwetsende opmerkings moet koes. Ons praat met Kobus Burger, RSG se programbestuurder, joernalis en mediakenner met baie ervaring in die kommunikasiewêreld, oor wat dikwels agter die skerms gebeur.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,037 clip(s)