Dr Ruhann Steyn is ‘n ruimte fisikus verbonde aan die Sentrum vir Ruimtenavorsing by die Noordwes Universiteit. Sy navorsingsveld is sonfisika, en hy doen navorsing oor hoe die son die aarde beinvloed. Dit sluit die natuur op die aarde in en ook ruimteweer in die ruimte, en vandag op Aardedag is dit heel gepas om met hom te gesels.

Hoe gaan dit met jou kind? 20 Maart 2026
07:20

Antoinette sê... 20 Maart 2026
08:02

Wêreld Downsindroomdag 2026
10:04