Hoe verklaar jy dit?Hoe verklaar jy dit?

Hoe verklaar jy dit? 26 April 2026

View descriptionShare
 
Oorlog vernietig nie net menselewe nie, maar kan hele ekostelsels vir dekades lank ontwrig, van besoedelde grond en water tot diere wat permanent uit gebiede verdwyn. Ons kyk na die onsigbare impak van oorlog op die natuur, en hoekom die skade baie langer bly as wat ons dink. Daar is paddas met deursigtige velle, sogenaamde glaspaddas, waar jy regdeur hulle lyf kan sien, selfs hulle kloppende harte Ons verduidelik hoe dit moontlik is, hoekom dit evolusionêr sin maak, en wat hierdie ongelooflike diere ons oor oorlewing leer.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Hoe verklaar jy dit?

Wetenswaardighede oor die natuur en wetenskap
Social links
Recent clips
Browse 707 clip(s)