GroeipyneGroeipyne

Groeipyne: Wat doen ons om kinders te beskerm?

View descriptionShare
 

Groeipyne

Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n progra 
616 clip(s)
Loading playlist
4 Junie 2026: Kinderbeskermingsweek is ’n tyd waarin bestek geneem moet word van kinders in onveilige situasies en omgewings, en wat ons as ‘n samelewing kan doen om hulle te beskerm. Maatskaplike werker Edith Kriel vertel van haar organisasie, JellyBeanz, wat dienste verskaf aan kinders en hulle gesinne wat trauma beleef het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Groeipyne

Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en  
Social links
Recent clips
Browse 616 clip(s)