Gesondheid: Navorsing oor radio-isotope in kankerbehandeling

 

Gesondheid

'n Paneel medici bespreek gesondheidsake.
649 clip(s)
Loading playlist
4 November 2026: Hoe kan radio-isotope ingespan word om trippel negatiewe borskankerselle op te spoor, en dan bestralingspartikels direk by die kankerselle aflaai vir bestraling? Mari Hudson praat met ‘n vooraanstaande kerngeneeskundige, wat pas ‘n groot navorsingsbeurs ontvang het om dié moontlikheid te ondersoek.