In die Suid-Afrikaanse konteks is lewensomstandighede dikwels so desperaat dat die tyd vir praat alleen verby is. Dit is nou ‘n tyd waarin ons sien dat mense hulle geloof omsit in planne wat aksies word wat gemeenskappe ‘n beter plek kan maak. Ds. Kobus van Tonder vertel van die nood van boere in die Noord-Kaap, en die Red-‘n-Plaas-veldtog.