Geloof tot aksieGeloof tot aksie

Geloof tot aksie 1 Desember 2024

View descriptionShare
In die Suid-Afrikaanse konteks is lewensomstandighede dikwels so desperaat dat die tyd vir praat alleen verby is. Dit is nou ‘n tyd waarin ons sien dat mense hulle geloof omsit in planne wat aksies word wat gemeenskappe ‘n beter plek kan maak. Lenox Plaatjies en Stokkies Hanekom praat oor van grondhervorming en PALS, wat staan vir Partners in Agri Land Solutions, 'n privaatsektor-inisiatief deur boere in samewerking met die gemeenskap.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Geloof tot aksie

Somtyds laat ons geloof ons toe om ‘n toekoms te sien wat nog nie bestaan nie, en ons sien nuwe moon 
Social links
Recent clips
Browse 13 clip(s)