Fenomenale vroue indie Bybel 11 September 2022

Published Sep 11, 2022, 5:00 PM
Ds. Plantjie Janse van Rensburg gesels met dr. André Bartlett oor Maria Magdalena, die vrou wat deur Jesus van besetenheid verlos is en die eerste getuie van sy opstanding was.

Fenomenale vroue in die Bybel

Die lewe van dertien vroue in die Bybel word deur ds. Plantjie Janse van Rensburg en kundiges bespre 
Social links
Recent clips
Browse 13 clip(s)