Fenomenale vroue in die Bybel 25 September 2022
Ds. Plantjie Janse van Rensburg gesels met ds. Janine Fourie oor die vrou wat in ontug betrap is, en hoe Jesus die situasie hanteer het.
Fenomenale vroue in die Bybel 18 September 2022
Ds. Plantjie Janse van Rensburg gesels met ds. Janine Fourie oor die Samaritaanse vrou by die put, en hoe haar gesprek met Jesus daar verloop het.
Fenomenale vroue indie Bybel 11 September 2022
Ds. Plantjie Janse van Rensburg gesels met dr. André Bartlett oor Maria Magdalena, die vrou wat deur Jesus van besetenheid verlos is en die eerste getuie van sy opstanding was.
Fenomenale vroue in die Bybel 4 September 2022
Ds. Plantjie Janse van Rensburg gesels hy met ds. Doret Niemandt oor Maria, die moeder van Jesus. Hulle bespreek of sy mooi verstaan het wat met haar gebeur het.
Fenomenale vroue in die Bybel 28 Augustus 2022
Ds. Plantjie Janse van Rensburg gesels met ds. Janine Fourie oor Batseba, die vrou wat bekend is daarvoor dat sy op ‘n dak gebad het en toe deur koning Dawid in owerspel betrek is. Die betekenis van haar lewe word bespreek.
Fenomenale vroue in die Bybel 21 Augustus 2022
Ds. Plantjie Janse van Rensburg gesels met dr. Suzanne van der Merwe oor Hanna, die vrou wat by God pleit om haar gebed te verhoor vir ‘n kind. Die belangrikheid van ons ooreenkomste met God word bespreek.
Fenomenale vroue in die Bybel 14 Augustus 2022
Ds. Plantjie Janse van Rensburg gesels hy met dr. André Bartlett oor die weduwee, Rut, die vrou met ‘n diepe liefde vir haar skoonma, Naomi. Ons hoor watter lesse ons vandag uit Rut se lewe kan leer.
Fenomenale vroue in die Bybel 7 Augustus 2022
Ds. Plantjie Janse van Rensburg gesels hy met ds. Jeanine Fourie oor Ragab, die vrou met ‘n donker verlede, wat tog deur God gebruik is.
Fenomenale vroue in die Bybel 31 Julie 2022
Ds. Plantjie Janse van Rensburg gesels hy met ds. Dewald Niemandt oor Jogabet, wat haar kind in ‘n biesiemandjie aan die genade van die Nylrivier oorgelaat het.
Fenomenale vroue in die Bybel 24 Julie 2022
Ds. Plantjie Janse van Rensburg gesels hy met ds. Conette van Rooyen oor Ragel, die vrou wat deur haar pa bedrieg is, maar tog later met die liefde van haar lewe getroud is.