Eastern Cape NewsEastern Cape News

Historiese geelkoper klokke van die Campanile toring in PE word gerestoureer.

View descriptionShare
Die geelkoperklokke van die Campanile toring wat wag hou oor Algoabaai, sal vir 'n tyd lank stil wees voordat hulle weer oor die Baai sal weergalm met nuwe deuntjies. Weens dekades se besoedeling weens die see, treine en rook, het aanpaksels die klank van die klokke beinvloed, en ook die staalstruktuur wat dit huisves, verweer - tot sos 'n mate dat dit onveilig geword het. In n multimiljoen rand projek, word die klokke en toring gerestoreer tot die eertydse glorie. Veronica Fourie doen verslag.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Eastern Cape News

All the latest Eastern Cape news from SABC News.
Social links
Recent clips
Browse 312 clip(s)