DriesestigDriesestig

Willie Kahts en Rob Louw kyk terug

View descriptionShare
 
Nadat die Springbokke van die 1981-meelbomtoer uit Nieu-Seeland weg is met ‘n 1 - 2 toetsreeksnederlaag, het hulle vir die eerste keer in ‘n amptelike toets teen die VSA uitgedraf. Die buitelandse druk was fel teen Suid-Afrika, en eerwaarde Jesse Jackson se naam was prominent as een van die teenstanders van die toer. Hoe het die spelers hierop gereageer, en hoe lewensveranderend was die ervaring? Johan Rademan gesels met die mees senior oorlewende Bok van die 81-groep, die 74-jarige Willie Kahts, en die flank wat teenaanval onder die wêreld se aandag gebring het in die jare tagtig, Rob Louw.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 5,198 clip(s)