DriesestigDriesestig

Robey Leibrandt en Richard van der Westhuizen se pa

View descriptionShare
Die veelbesproke Tweede Wêreldoorlog-spioen van die Ossewabrandwag, Robey Leibrandt, het as bokser by die Berlyn Olimpiese Spele tot in die halfeindronde gevorder. Toe die oorlog kort daarna uitbreek, was daar verdeeldheid onder Suid-Afrikaners. Veg jy saam met Duitsland of Engeland?. Die regering was pro-Brittanje, en dit het daartoe gelei dat Leibrandt, as Nazi-ondersteuner die doodstraf opgelê is. Hy het die galgtou vrygespring toe die oorlog verby is, en ‘n slaghuis op Springbok bedryf. Hier het hy met die sanger, Richard van der Westhuizen, se pa vriende geraak. Hy vertel vir Johan Rademan hoe hy Leibrandt onthou.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Driesestig

    4,001 clip(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 4,000 clip(s)