DriesestigDriesestig

Om jou gewig en depressie weg te trap

View descriptionShare

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessan 
3,997 clip(s)
Loading playlist
Op 40 het sy verby die spieël geloop, die grootte van haar lyf raakgesien, en in trane uitgebars. Hierna het Gerda Milford haar hare pienk gekleur, pienk oorbelle begin dra, en hard begin oefen om die kilogramme af te skud. Naderhand het sy agterkom sy is uit die diep gat van depressie, en vandag, 28 jaar later, ry sy steeds fiets en maak sy kaas! Mariska Spoormaker het by haar op St. Francisbaai gaan kuier.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Driesestig

    3,997 clip(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 3,996 clip(s)