Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessan…
5,440 clip(s)
Loading playlist
Niel Germishuys van die Living Large Stigting stap van Swakopmund in Namibië na Mouillepunt in Kaapstad om geld in te samel vir rolstoele.