DriesestigDriesestig

Langspeelplate weer gewild

View descriptionShare

Langspeelplate word al hoe meer gewild onder die jeug, en hulle  skroom nie om te betaal nie. Haidee Muller-Isaacs praat met kenners oor die invoer van vinielplate en platespelers wat weer uit die solder gehaal word. Eben Groenewald en sy seun Zihann vertel ook van hulle liefde vir vinielplate.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 5,080 clip(s)