DriesestigDriesestig

'Karoo-dorpies moet hande vat'

View descriptionShare
Johan Bezuidenhoudt het lank binnelands en buitelands in die toerismebedryf gewerk voordat hy uit Gauteng na ‘n rustiger oord, Fraserburg, in die Karoo verhuis het. Daar het ‘n Karoo-boer hom aangepor om toeriste na die Karoo te bring. Hy moes navorsing doen oor ‘n makro-omgewing met verskeie uitdagings. Hy kon sy wye kennis van internasionale toerisme ook bywerk. Johan Rademan het hom gepols oor die hoofredes wat sy navorsing opgedis het, en ‘n platvorm om die Karoo Kollektief bekend te stel aan toeriste.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 5,089 clip(s)