Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessan…
5,440 clip(s)
Loading playlist
Dr. Jo-Marie Bothma praat oor anhedonie. Dit is wanneer jy nie meer plesier kry uit dinge wat voorheen vir jou lekker was nie.