Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessan…
5,365 clip(s)
Loading playlist
In Japan oornag mense in sogenaamde spookhuise om te bewys dat daar niks ongehoord gebeur nie. ‘n Sertifikaat help dan om die waarde van die eiendom te verhoog, siende dat mense huiwerig is om ‘n gestigmatiseerde eiendom te koop of huur.