DriesestigDriesestig

Inwoners 'red' Baaise natuurgebied

View descriptionShare
In watter metropool in die land kan jy teen sterk skemer tussen struik en boom loop, en die gloeiende liggies van vuurvliegies sien? In Nelson Mandelabaai, sal Mariska Spoormaker jou vertel nadat sy met haar honde in sterk skemer in ‘n gedeelte van die Baakensriviervallei naby die woonbuurt Millpark gaan loop het. Dié stukkie natuurhemel bestaan omdat die omliggende inwoners in 2017 die Mill Park Conservancy gestig, en ingespring het om duisende sakke vol vullis uit die gebied te verwyder en dit te beveilig.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 5,092 clip(s)