Driesestig
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessan…5,613 clip(s)
Loading playlist
In die landbounuus: Die Nasionale Oesskattingskomitee maak plantvoornemens vir somergewasse bekend; Data van SATI wys dat tafeldruifuitvoere kan daal; Suid-Afrika se landbousektor het in die tweede kwartaal ‘n handelsurplus getoon; Amerika bevestig die voorkoms van nuwewêreld-spykerwurm in wild.



