DriesestigDriesestig

Hubert en vriende ry fiets vir 'n goeie saak

View descriptionShare
 
Haidee Muller-Isaacs gesels met oudskoolhoof Hubert Titus. Hy en sy vriende, onderwyser Lukas Minnie en motorwerktuigkundige Leon Hougard ry fiets van Rundu af in Namibië tot in Worcester as deel van ‘n fondsinsameling vir evangelisasie, asook 'n kosprojek vir haweloses. Hulle mikpunt is om 2 500 km af te lê, en hulle vorder fluks.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 5,352 clip(s)