DriesestigDriesestig

Graham en Cynthia draf deur die lewe

View descriptionShare
Graham en Cynthia Jooste word albei 60 in 2025. Dié Kaapse-paartjie is absoluut gaande oor wedlope. Cynthia skrik nie vir 'n groot marathon nie, en Graham hou van die 10km en 21 km-wedlope. Deesdae ondersteun hy maar liefs sy vrou vanaf die sypaadjie. Maar dan is daar die ander ding: Cynthia weier om op te hou draf, ten spyte van verskeie beserings en diabetes, en selfs al het die dokter haar al gevra om handdoek in te gooi. Sy het die afgelope naweek die Kaapstad-marathon voltooi, en daar is net geen keer nie. Haidee Muller het met dié twee gesels.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 5,076 clip(s)