DriesestigDriesestig

Gewilde Belville-winkel sluit ná jare

View descriptionShare
Tony en José Farinha het jare gelede Kaap toe gekom uit Madeira in Portugal. Vir 35 jaar het hulle die gewilde One Shop Superette in Oakdale, Bellville, bedryf. José het 'n ruk gelede die tuig neergelê, en nou het Tony uiteindelik besluit dis tyd om die deure te sluit. Haidee Muller-Isaacs het daar gaan inloer op die heel laaste dag om te hoor wat die getroue klante oor Tony en sy span te sê het. Oakdale se mense is lief vir Tony en sy span, en op hulle beurt was Tony en al sy werknemers ook amper soos sielkundiges vir wie ook al die winkel gereeld sou besoek.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 5,056 clip(s)