Geweld in ons huise en verhoudings: Soorte gesinsgeweld

 
Sinta Ebersohn is 'n bekroonde skrywer, spreker en internasionaal geakkrediteerde Post-Traumatiese Groei-spesialis en mentor. Sy praat oor die verskillende soorte gesinsgeweld. Wanneer is dit 'n verhouding wat net moeilik is, en wanneer is dit mishandeling?

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h… 

Social links