Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessan…
5,365 clip(s)
Loading playlist
Sonia Dillon vertel vir Martelize Brink dat sy en haar man Curtis, minstens drie keer per week die Nasionale Krugerwildtuin besoek en verfilm. Hulle waarnemings is te sien by DustBugs Travel, 'n YouTube-kanaal.