Die kalkoene vlieg in Alaska

 
Vlieënier Esther Keim vat haar vliegtuig en gooi gevriesde kalkoene af by afgeleë huise in Alaska. Ver van winkels en toegesneeu is dit hoe hulle ook kalkoen op die tafel op Dankseggingsdag kan hê.

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h… 

Social links