Die bekende omroeper, Nic de Jager, se pa, AK de Jager, was die skoolhoof van Hoërskool Durbanville van 1953 tot 1951. Sy seun Jock, vandag 77, het sy eerste onderwyspos as wiskunde-onderwyser van 1971 tot 1978 ook by Durbanville bekleë. AK, die weermaggeneraal en seun van AK-senior, woon tans in Pretoria, en Marius, die jongste De Jager-broer, hy is nou 73), is deur sy pa se vakgebied geïnspireer om regte te gaan studeer. Nic, die oudste op 85, se skoolloopbaan het ook by die Middelbare Skool Durbanville. Drie van die vier De Jager-broers het onlangs by Coenie Venter, die huidige skoolhoof van Hoërskool Durbanville, gaan besoek aflê. Johan Rademan het saam met hulle daar tee gedrink.