DriesestigDriesestig

Die Baai raak al hoe wilder

View descriptionShare
Daar is al baie gesê dat Nelson Mandelabaai met onder meer twee riviermondings, uitsonderlike strande en die Baakensriviervallei, die Oos-Kaap se natuurhoofstad is. Dié natuur het nou nog ryker geword met die toevoeging van die Nyosi Wildreservaat binne die metro se munisipale grense. Mariska Spoormaker het jagluiperds in die meer as 2 500 hektaar groot reservaat gaan soek, en vir Pieter Kleynhans, operasionele bestuurder, gevra hoekom ‘n wildreservaat so naby die metro gevestig is.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Driesestig

    3,486 clip(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 3,486 clip(s)