DriesestigDriesestig

Desireé Wentzel, die musiekjuffrou

View descriptionShare
 
“Ek sal nooit ’n musiekjuffrou wees nie. Ek sal net drie jaar op ’n plek werk en dan skuif. Ek sal net in stede werk. Ek sal nooit op ‘n klein dorpie bly nie. Ek sal nooit op die platteland aard nie, en ek sal nooit met ’n boer trou nie.” Dit was die onderwyseres Desireé Wentzel se eintlike planne. Tog hét sy toe ’n musiekjuffrou geword. Sy woon al 55 jaar op Bonnievale. En ja, sy hét met ’n boer getrou. Sy vier vanjaar 60 jaar in die onderwys. En nee, sy is glad nie lus om af te tree nie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 5,190 clip(s)