DriesestigDriesestig

David Kramer se Orpheus McAdoo weer op die planke

View descriptionShare
In 1890 kom ‘n Afro-Amerikaner met sy vrou en die Virginia Jubilee Singers in Suid-Afrika toer. Tien jaar gelede het David Kramer se musiekblyspel oor dié man, Orpheus in Africa, groot byval gevind in die destydse Fugardteater. David en sy geselskap neem die produksie nou saam met Kaapstad Opera na ‘n nuwe vlak. Johan Rademan het van die laaste repetisies van Orpheus McAdoo bygewoon, en ‘n opgewonde David Kramer daar aangetref.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Driesestig

    3,922 clip(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 3,923 clip(s)