DriesestigDriesestig

Anna Nel van Vastrap

View descriptionShare
 
Haidee Muller-Isaacs was onlangs op Ceres waar sy 'n paar plaasvroue toegespreek het op Vrouedag. Daar het haar paaie gekruis met Anna Nel van Vastrap. Dié het daar aangekom met 'n boksie uie as geskenk, want haar wêreld se uie is die beste - vars uit die grond uit.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 5,432 clip(s)