7 Dae, 7 marathons, 7 vastelande

 
Alice Myburg vertel vir Martelize Brink van The Great World Race. Dis 7 marathons in 7 dae op 7 vastelande. Diá 62 jarige begin in Kaapstad, dan Antarktika, Australië, Singapoer, Algarve, Cartagena en Miami. Dit vind plaas van 15 tot 21 November 2026.

In 1 playlist(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h… 

Social links