



Doen jou eie ding: Headspace Technologies
Liesl Peyper praat met Martha Koekemoer van Headspace Technologies. Headspace Technologies is 'n Suid-Afrikaanse sagtewaremaatskappy in die Paarl, wat spesialiseer in IT-konsultasie en die ontwikkeling van webtoepassings. Hulle is veral bekend vir die ontwikkeling van Commspace, 'n FinTech-platform…

Doen jou eie ding: The Honey Bee Group
Liesl Peyper praat met Nico Grobler van die Honey Bee Group. Dis 'n familiebesigheid in Cullinan wat spesialiseer in die veilige en etiese verwydering van bye, asook die verskaffing van kommersiële bestuiwingsdienste vir landbougewasse. Daarbenewens vervaardig hulle 100% suiwer rou heuning, verkoop…

Doen jou eie ding: Sloom
Heruitsending: Liesl Peyper gesels met Rudo Kemp, die stigter van Sloom.

Doen jou eie ding: Schoonhuid
Liesl Peyper praat met Quintinn van Rensburg, die stigter van Schoonhuid, 'n Suid-Afrikaanse boetiek wat spesialiseer in handgemaakte bad-, lyf- en velsorgprodukte.

Doen jou eie ding 19 Mei 2026
’n Bordspeletjie, gemaak van ’n pizzaboks, wat aanvanklik by ’n markdag verkoop is, het gegroei tot ’n nasionaal verspreide produk, wat daarop gemik is om een van Suid-Afrika se uitdagings, finansiële geletterdheid, aan te pak. Liesl Peyper praat met die mede-ontwikkelaar van die speletjie, Danei R…

Doen jou eie ding 28 April 2026
Liesl Peyper gesels met Karika Norval, die eienaar van Holland Bakkery in Kaapstad.

Doen jou eie ding 21 April 2026
Liesl Peyper gesels met Rudo Kemp, die stigter van Sloom.

Doen jou eie ding 24 Maart 2026
Liesl Peyper praat met Conrad Burger van X Furniture.

Doen jou eie ding 17 Maart 2026
Liesl Peyper praat met Andries Venter van Water ATM.

Doen jou eie ding 24 Februarie 2026
Ryk van Niekerk praat met Darren Francis, stigter van EMT Square Property Developers.