

Doen jou eie ding: Thalia Farm
Palesa Matlala gesels met Andries Burger, mede-eienaar van Thalia Farm, en medestigter van Tahlia's Cactus Spirits. Tahlia Farm is ’n innoverende en volhoubare Suid-Afrikaanse plaas- en distilleerdery wat fokus op die uiteenlopende eienskappe van die turksvyplant. Die plaas is geleë op die bekende …

Doen jou eie ding: Klavierstemmer en -hersteller
Palesa Matlala gesels met Anriëtte Schoeman, ‘n voormalige kampioenfietsryer, en nou ’n klavierstemmer en -hersteller.

Doen jou eie ding: Baby Boutique Online
Palesa Matlala gesels met Rene Kinhorn, stigter van Baby Boutique Online, ’n onderneming wat babameubels en -benodigdhede landswyd verskaf.

Doen jou eie ding: Shas Enterprise
Palesa Matlala gesels met Samatha Andreas van Shas Enterprise, ’n spysenieringsbesigheid gebaseer in Upington.

Doen jou eie ding: Amity Perfumes
Palesa Matlala gesels met Francois Breedt, stiger van Amity Perfumes, ’n parfuum en persoonlike versorgingsbesigheid. https://www.facebook.com/amityperfumesAdmin

Doen jou eie ding: Xpresso Café
Liesl Peyper praat met Nicolene Elhadad, die medestigter van Xpresso Café, 'n Suid-Afrikaanse wegneemkoffie-franchise, wat veral bekend is vir sy unieke vasteprys-sakemodel. https://xpressocafe.co.za/

Doen jou eie ding: Mondvol
21 Julie 2026: Liesl Peyper gesels met Andriette Georgiou van Mondvol. Mondvol is 'n vrouegesentreerde bakkery, gestig deur die MasterChef SA-naaswenner Andriëtte Georgiou. Hulle spesialiseer in handgemaakte, weelderige "gourmet"-koekies. Die webwerf funksioneer as 'n e-handelsplatform vir landwye …

Doen jou eie ding: Headspace Technologies
Liesl Peyper praat met Martha Koekemoer van Headspace Technologies. Headspace Technologies is 'n Suid-Afrikaanse sagtewaremaatskappy in die Paarl, wat spesialiseer in IT-konsultasie en die ontwikkeling van webtoepassings. Hulle is veral bekend vir die ontwikkeling van Commspace, 'n FinTech-platform…

Doen jou eie ding: The Honey Bee Group
Liesl Peyper praat met Nico Grobler van die Honey Bee Group. Dis 'n familiebesigheid in Cullinan wat spesialiseer in die veilige en etiese verwydering van bye, asook die verskaffing van kommersiële bestuiwingsdienste vir landbougewasse. Daarbenewens vervaardig hulle 100% suiwer rou heuning, verkoop…

Doen jou eie ding: Sloom
Heruitsending: Liesl Peyper gesels met Rudo Kemp, die stigter van Sloom.