Doen jou eie ding: Nasiol Industrial SA

 

Doen jou eie ding

'n Program oor verskeie aspekte van entrepreneurskap.
201 clip(s)
Loading playlist

Palesa Matlala gesels met Benjamin Klynhans, die medestigter van Nasiol Industrial South Africa. Nasiol spesialiseer in die vervaardiging van gevorderde nanotegnologie-beskermingslae. Hulle produkte gebruik vloeibare glastegnologie om oppervlakke op 'n mikroskopiese vlak te verseël en te beskerm teen slytasie. https://www.nasiol.co.za