'n Program oor verskeie aspekte van entrepreneurskap.
192 clip(s)
Loading playlist
Liesl Peyper praat met Nico Grobler van die Honey Bee Group. Dis 'n familiebesigheid in Cullinan wat spesialiseer in die veilige en etiese verwydering van bye, asook die verskaffing van kommersiële bestuiwingsdienste vir landbougewasse. Daarbenewens vervaardig hulle 100% suiwer rou heuning, verkoop bewaarkwaliteit-byeboerderytoerusting en bied professionele opleidingskursusse aan vir voornemende byeboere.