Liesl Peyper praat met Martha Koekemoer van Headspace Technologies. Headspace Technologies is 'n Suid-Afrikaanse sagtewaremaatskappy in die Paarl, wat spesialiseer in IT-konsultasie en die ontwikkeling van webtoepassings. Hulle is veral bekend vir die ontwikkeling van Commspace, 'n FinTech-platform, wat finansiële adviseurs help om kommissiebestuur te outomatiseer. https://www.headspacetech.com/

Doen jou eie ding: Shas Enterprise
23:58

Doen jou eie ding: Amity Perfumes
23:49

Doen jou eie ding: Xpresso Café
19:20