RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Mielies die skaaphond

 

Dieremaniere

Dieremaniere vier die diep band tussen mense en troeteldiere – van die geliefde huiskat tot die reddingshond, die nuuskierige konyn, die spraaksame pa… 
47 clip(s)
Loading playlist
S1E3: Ons ontmoet vir Mielies, 'n skaaphond met 'n daaglikse 'kantoorwerk'. Mielies vergesel Paul van Deventer, uitvoerende hoof van Sol-Tech, elke dag kampus toe. Mielies is as’t ware die baas van die plaas. Kom ontdek hoe hierdie sensitiewe, brawe hond die harte van studente en personeel gesteel het, hoe hy eiehandig kampusveiligheid respekteer deur gevaarsones te vermy, en hoe sy fyn aanvoeling vir menslike emosies troos bring waar dit die nodigste is. Seisoen 3 word met trots geborg deur Virseker Troeteldierversekering.