DieremaniereDieremaniere

RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Episode 17

View descriptionShare

Dieremaniere

Dieremaniere vier die diep band tussen mense en troeteldiere – van die geliefde huiskat tot die reddingshond, die nuuskierige konyn, die spraaksame pa 
24 clip(s)
Loading playlist
Na aanleiding van luisteraars se vrae oor hondegedrag, gee die gespesialiseerde hondegedragskenner, dr. John Greyvensteyn van die Braveheart Bio-honde-akademie, raad oor honde wat gate grou, hoe om honde en katte vreedsaam in een huis te laat leef en hoe troeteldiere geleer kan word om buite te slaap. Hy verduidelik ook hoe hy honde oplei as snuffelhonde, spoorsnyhonde en honde vir persoonlike beskerming. Dr. Greyvensteyn is ‘n hoogaangeskrywe spreker, een van ’n handvol geakrediteerde instrukteurs, en het al baanbrekersnavorsing gedoen oor hondegedrag.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Dieremaniere

Dieremaniere vier die diep band tussen mense en troeteldiere – van die geliefde huiskat tot die redd 
Social links
Recent clips
Browse 24 clip(s)