Dieremaniere vier die diep band tussen mense en troeteldiere – van die geliefde huiskat tot die reddingshond, die nuuskierige konyn, die spraaksame pa…
24 clip(s)
Loading playlist
Diere in hulle goue jare het ‘n bietjie ekstra sorg nodig. Van ‘n seer heup tot ‘n sensitiewe maag - dit is alles deel van jou dier se ouerword. Dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac Dierekliniek op Brits verduidelik hoe jy na jou ouer dier moet omsien om die laaste paar jaar in goud te verander.